STAY 3 NIGHTS, ONLY PAY FOR 2

Chalets & Camping – valid 16 Mei – 30 June 2021

Here’s the perfect opportunity for a great budget getaway!

Enjoy a relaxing 3–night stay at our peaceful Karoo resort and only pay for 2 nights.
Kleinplaas guests can look forward to:

  • Ultra neat, spacious 3-star chalets
  • Large, level camping stands + power points
  • Swimming pool & braai facilities
  • Large, safe premises in a quiet area
  • Walking distance from town & restaurants

Spoil yourself to some warm Klein Karoo hospitality at Kleinplaas Holiday Resort

BLY 3 NAGTE, BETAAL SLEGS 2

Chalets & Kampering (16 Mei – 30 Junie 2021)

Bespreek 3 nagte by ons gesellige vakansie-oord en betaal slegs vir 2.

Kom geniet ons:

  • Ruim perseel in rustige omgewing
  • Netjiese oopplan eenhede
  • Boomryke kampeerterrein
  • Buffet ontbyt beskikbaar
  • Stapafstand vanaf middedorp & restaurante

Hierdie aanbod is geldig vanaf 16 Mei – 30 Junie 202. Besoek www.kleinplaas.co.za en bespreek direk.