
PENSIONERS PROMOTION:
1 JUN – 15 SEPT 2022
Book a self-catering chalet (max. 2 guests), for 7 nights and only pay for 4 nights.
Total rate: R4100 (you save R3075).
Come enjoy:
- Spacious, ultra neat chalets
- Large, safe premises in a quiet area
- Buffet breakfast (optional)
- Braai facilities
- Walking distance from restaurants and shops
- All major attractions within a 45km radius
- Warm Klein Karoo hospitality and excellent service
This offer is valid from 1 Jun – 15 Sept 2022.
Please note that T’s & C’s apply.
Visit www.kleinplaas.co.za/oudtshoorn-chalets to view our chalets.

PENSIOENARIS PROMOSIE
1 JUN – 15 SEPT 2022
Bespreek ‘n selfsorg eenheid (max vir 2 persone) vir 7 nagte en betaal net vir 4 nagte.
Totale koste: R4100 (jy spaar R3074).
Kom geniet:
- Ruim, netjiese chalets
- Groot, veilige perseel in ‘n stil area
- Ontbyt (opsioneel)
- Braaigeriewe
- Loopafstand vanaf restaurante en winkels
- Alle besienswaardighede binne ‘n radius van 45 km
- Warm Klein Karoo gasvryheid en uitstekende diens
Hierdie aanbod is geldig vanaf 1 Jun – 15 Sept 2022.
Neem asseblief kennis dat bepalings en voorwaardes geld.
Besoek www.kleinplaas.co.za/oudtshoorn-chalets om te sien hoe ons eenhede lyk.