Kleinplaas Pensioners Promotion 2024

PENSIONERS PROMOTION 2024

Book a self-catering chalet (max. two guests) for seven nights and only pay for four, in other words you only pay R4600 for a full week.

Come enjoy:

  • Spacious, ultra neat chalets
  • Large, safe premises in a quiet area
  • Buffet breakfast (optional)
  • Braai facilities
  • Walking distance from restaurants and shops
  • All major attractions within a 45 km radius
  • Warm Klein Karoo hospitality and excellent service

This offer is subject to availability and only valid during low season from February to 31 November 2024.

Please note that Terms & Conditions apply.

Visit www.kleinplaas.co.za/oudtshoorn-chalets for more info on our chalets.

Kleinplaas Pensioenaris Promosie 2024

PENSIOENARIS PROMOSIE 2024

Bespreek ‘n selfsorg-eenheid (maks. 2 persone) vir 7 nagte en betaal slegs vir 4. Met ander woorde jy bly ‘n hele week teen net R4600.

Kom geniet:

  • Ruim, netjiese chalets
  • Groot, veilige perseel in ‘n stil buurt
  • Ontbyt (opsioneel)
  • Braaigeriewe
  • Loopafstand vanaf restaurante en winkels
  • Besienswaardighede en aktiwiteite binne ‘n radius van 45 km
  • Warm Klein-Karoo gasvryheid en uitstekende diens

Hierdie aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid en slegs geldig buite seisoen vanaf Februarie tot 31 November 2024.

Neem asseblief kennis dat bepalings en voorwaardes geld.

Besoek www.kleinplaas.co.za/oudtshoorn-chalets vir meer inligting oor ons chalets.