CARAVANNING & CAMPING

This offer is valid from May – August 2021.

The winter holidays are around the corner which means it’s time to start planning that epic family getaway. 

This May we’re offering a great deal that’ll kick those holiday budget blues to the curb.

Book your camping spot for 2 weeks and only pay R1512 or book 4 weeks for only R2900.

Here’s what our guests can expect:

  • Large, shaded campsite
  • Level camping stands with electrical points
  • Communal swimming pool
  • Braai (BBQ) facilities
  • 4-Star ablution facilities
  • Large, safe premises in a quiet area
  • Situated within walking distance of town centre, restaurants and shops
  • Located close to all major attractions in the area

KARAVANE & KAMPERING

Hierdie aanbod is geldig vanaf Mei – Augustus 2021

Met die wintervakansie om die draai, is dit tyd om te beplan vir ‘n heerlike familie wegbreek!

Hierdie Mei-maand bied ons nét die regte sakpas geleentheid om jou vakansierande te help rek.

Bespreek jou staanplek vir 2 weke en betaal slegs R1512 of bespreek vir 4 weke teen slegs R2900.

Hier by Kleinplaas Vakansie-oord kan ons gaste uitsien na:

  • ‘n Groot, boomryke kampeerterrein
  • Waterpas staanplekke met kragpunte
  • Gemeenskaplike swembad
  • Braaifasiliteite
  • 4-Ster ablusiegeriewe
  • Veilige, ruim perseel in lieflike, rustige omgewing
  • Gerieflik geleë, stapafstand vanaf middedorp, restaurante en winkels
  • Geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing